Monday, May 19, 2008

Yolandi se uitslag

Yolandi het haar uitslag van die toetse gekry. Alles lyk skoon.
Ag dandie tog Sus ons is so verjeug. Nou moet jy net verder
gesond word.

Joanne en almal lyk te pragtig met die doop. Ons is lekker
groen en wens ons kon die blye dag saam met julle deel.

No comments: