Wednesday, May 21, 2008

Delia se sketse

Delia, dis nou die oudste Odelia- my sus het jare terug vreeslike mooi
sketse gedoen wat kiddies (en jonges soos ons) ure besig kon hou
om in te kleur. Yolandi het vir ons Odelia daarvan gevra. My sus
gat nou oral soek en dan sal ek dit New Zealand toe aanstuur.

Storieman het nou 'n nuwe blaadjie gekry. Is nou in Cd beskikbaar.
Maar slegte nuus is dat ons ons naam op 'n wag lys moet sit en
dan sal ons eers oor omtrent 'n maand kan kry. Ek sal hulle
aanvra en dan ook aanstuur New Zealand toe.

Ouma Gerda was vandag we by die rumatoloog. Sy reken sy
kan darem vir my so 'n ietsie vir die osteoartritis doen. Ek
moet glo ook eintlik daai kouse dra vir die are. gits ma ek
het klaar besluit ek gati. Dan is my cholestrol erg hoog
7,2 mmol so van nou af gat ek glo medikasie moet neem. Sy
beveel ook aan dat albei my kinders getoets moet word,
want sy reken dis erg hoog, as ons in ag neem dat ek rerig
baie hard oefen. My geskiedenis (oorerwing) van artritis,
diabetis en hartprobleme tel erg teen my.

Ma moeti worri ek is lekke ok.

No comments: