Sunday, May 18, 2008

Ontwerp Kuns se Lampie


Hier is Marijon besig om 'n lampie te hou vir ontwerp Kuns. Ag toggie die hele
sondag middag en 'n groot gedeelte van die aand is hieraan gewy. Sy moes
natuurlik ook eers rus en gou vir bestuursles gaan. Glo my op die heilige
sondag, want dit is altyd wat haar maatjie haar kan vat. Wag ek stuur nog 'n
snappie. Sy is nou erg bekommerd, want die lamp moet nou in die kunsklas
staan tot Oktober. Die volgende projek - glo vir die holiday is 'n volgroote
room devider. Ek is gelukkig nie hi om te help nie - ha ha

No comments: