Wednesday, May 7, 2008

Odélia skilder weer

Die foto is een van my sussie
Delia se nuutste skilderye. Sy het na 30 jaar besluit om weer te verf. Moet nou twee dogters op Universitieit hou. Die skildery hang nou in een van die gastekamers hie by die gaste huis.
Die ander foto stuur ek somma ma net omdat dit dit somma net van ons ouer (ha-ha) garde is. Ongelukkig kort net ons kinders dat ver in NewZealand en dat al die ander niggies.

No comments: