Wednesday, May 21, 2008

Delia se sketse

Delia, dis nou die oudste Odelia- my sus het jare terug vreeslike mooi
sketse gedoen wat kiddies (en jonges soos ons) ure besig kon hou
om in te kleur. Yolandi het vir ons Odelia daarvan gevra. My sus
gat nou oral soek en dan sal ek dit New Zealand toe aanstuur.

Storieman het nou 'n nuwe blaadjie gekry. Is nou in Cd beskikbaar.
Maar slegte nuus is dat ons ons naam op 'n wag lys moet sit en
dan sal ons eers oor omtrent 'n maand kan kry. Ek sal hulle
aanvra en dan ook aanstuur New Zealand toe.

Ouma Gerda was vandag we by die rumatoloog. Sy reken sy
kan darem vir my so 'n ietsie vir die osteoartritis doen. Ek
moet glo ook eintlik daai kouse dra vir die are. gits ma ek
het klaar besluit ek gati. Dan is my cholestrol erg hoog
7,2 mmol so van nou af gat ek glo medikasie moet neem. Sy
beveel ook aan dat albei my kinders getoets moet word,
want sy reken dis erg hoog, as ons in ag neem dat ek rerig
baie hard oefen. My geskiedenis (oorerwing) van artritis,
diabetis en hartprobleme tel erg teen my.

Ma moeti worri ek is lekke ok.

Monday, May 19, 2008

Yolandi se uitslag

Yolandi het haar uitslag van die toetse gekry. Alles lyk skoon.
Ag dandie tog Sus ons is so verjeug. Nou moet jy net verder
gesond word.

Joanne en almal lyk te pragtig met die doop. Ons is lekker
groen en wens ons kon die blye dag saam met julle deel.

Sunday, May 18, 2008

Kar (Pienki) se groot was



Pienkie is nou een dag oud en moes

toe dadelik op die sondag net

voor bestuursles 4uur die middag

gewas word. Kyk hoe mooi lyk sy

nou. Jippeeeeee
Tannie Nita is vanmiddag huis toe. Sy se
julle kan nie glo hoe lekker warm is ha voete nou nie.
Gelukkig het sy nou nog twee weke by die huis. Ons
glo sy sal nou vinnig herstel. Sterkte Sus

Hier is die anner foto wat ek belowe het.

Ontwerp Kuns se Lampie


Hier is Marijon besig om 'n lampie te hou vir ontwerp Kuns. Ag toggie die hele
sondag middag en 'n groot gedeelte van die aand is hieraan gewy. Sy moes
natuurlik ook eers rus en gou vir bestuursles gaan. Glo my op die heilige
sondag, want dit is altyd wat haar maatjie haar kan vat. Wag ek stuur nog 'n
snappie. Sy is nou erg bekommerd, want die lamp moet nou in die kunsklas
staan tot Oktober. Die volgende projek - glo vir die holiday is 'n volgroote
room devider. Ek is gelukkig nie hi om te help nie - ha ha

Saturday, May 17, 2008

Nita se operasie

Ek en Marijon moet toe mos vandag 'n tytjie kry met die nuwe kar.
Ons was gou na Tannie Nita toe. Sy het 'n groot operasie gehad.

Die senuwee na die voete (ek dink die sensoriese) is afgeknip.
Haar voete wou net nooit warm word nie, en was altyd blou en
baie seer. Hierdie gaan glo die probleem oplos. Sy is nog ma
baie siek en voel glad nie lekker nie. Sterkte Nita ons dink
an jou.

Joanne se doop

Ouma Gerda, Oom Deon en Marijon wens net hier uit die verre
ou Suid Afrika vir Jaap en Yolandi baie geluk met Joannetjie
se groot dag. Baie geluk aan die twee sussietjies ook. Julle
is daren wragies Ouma se pragtigste doggies. Stuur tog 'n foto
sodat ek nog verder kan breg.


Lan en Jaap geniet julle drietjies en dink aan ons, julle is
altyd in ons gebede en ons is erg lief vir julle

Die Nuwe Kar


Tannie Marie het saam met my gery om die kar te gaan haal. Nou is ons besig om die

nodige strikke aan die Nuwe Honda Jazz te sit. Marijon het glad nie geweet nie. Dit is

natuurlik haar verjaardag (eers in Nov) Kersfees (2008) en nog ander spesiale dae se

geskenk. Kyk net hoeveel pelle kon hulle inpas

Moedersdag - Groot bederf


Kyk net wat het ek vir Moedersdag gekry. Leka warm jamas en

pantoffels wat my foete gat warm hou.

Ek en Marijon het tot laat lekka
gesit en gesels. nadat ek natuurlik
brekkies in die bed gekry het.

Wednesday, May 7, 2008

Odélia skilder weer

Die foto is een van my sussie
Delia se nuutste skilderye. Sy het na 30 jaar besluit om weer te verf. Moet nou twee dogters op Universitieit hou. Die skildery hang nou in een van die gastekamers hie by die gaste huis.
Die ander foto stuur ek somma ma net omdat dit dit somma net van ons ouer (ha-ha) garde is. Ongelukkig kort net ons kinders dat ver in NewZealand en dat al die ander niggies.

Moenie worry nie, ons lyk darem nie altyd so nie.
Net somma lekker gekuier by Luzito land. Die jong
dame saam met Oom Deon is eitnlik sy vroutjie.

Terug werk toe

Ag tog, net toe ek dink ek gee my bedanking in vandag is ek
weer in my volle glorie terug, Om ma net wee van voor af
te swoeg en sweet en flippen studente te probeer leer.

So baie baie bly om te hoor Yolandi is nou weer ampertjies
op die been. Hoop sy stuur vir ons 'n foto van die sny.
Baie dankie julle drietjies (Odelia, Annika en Joanne) dat julle
so soet dogtertjies was vir Mamma. En Jaapsie skaapsie
vir al die liefde en oppas van Mamma Landi.

Oh ja ek het vergeet om te se. Die vier op die

boonste foto ia Samantha, Dylan, Armand en Marijon,

en dan natuurlik die jongste dogter Gerda.


Hier is Marijon en Erma, Marijon se maat van std 6

af by Hermanus. Lekker by die Kaap gekuier Desember.

Muguette, Marijon se niggie was saam met ons by die "Porra"
skou. Tannie Delia en Odeli het verkies om by die gastehuis te
bly. Sy reken sy kry net nooit tyd om net te le, boek te
lees of net sommer te muf nie. Ons moes toe natuurlik
vir hulle allerande goete te ete bring. Ag tog lekker om
so jonk te wees

Luzitoland

Ons het soos gewoonlik weer lekker gekuier by Luzito land. Dit is die
jaarlikse Porra skou vir fonds insameling vir spesiale kindertjies.

Ons eet alles wat voorkom en try dus ook samma alles. Die drankie
wat ons drink word Caparinha genoem. Kyk hoe vrolik is almal.