Saturday, May 17, 2008

Nita se operasie

Ek en Marijon moet toe mos vandag 'n tytjie kry met die nuwe kar.
Ons was gou na Tannie Nita toe. Sy het 'n groot operasie gehad.

Die senuwee na die voete (ek dink die sensoriese) is afgeknip.
Haar voete wou net nooit warm word nie, en was altyd blou en
baie seer. Hierdie gaan glo die probleem oplos. Sy is nog ma
baie siek en voel glad nie lekker nie. Sterkte Nita ons dink
an jou.

No comments: