Wednesday, May 7, 2008

Terug werk toe

Ag tog, net toe ek dink ek gee my bedanking in vandag is ek
weer in my volle glorie terug, Om ma net wee van voor af
te swoeg en sweet en flippen studente te probeer leer.

So baie baie bly om te hoor Yolandi is nou weer ampertjies
op die been. Hoop sy stuur vir ons 'n foto van die sny.
Baie dankie julle drietjies (Odelia, Annika en Joanne) dat julle
so soet dogtertjies was vir Mamma. En Jaapsie skaapsie
vir al die liefde en oppas van Mamma Landi.

No comments: