Monday, February 8, 2010

Die vier partners in crime. Navarre (my oefenmaatjie) Annie, Ekke en Piet (was ons bestuurder met een van ons trippies af kaap toe)
Chie ma die voete brand van die warm teer. Hier het ekke al in Kroonstad getrek. Nou nog net 7o dans ons da. Jipeee
Kyk net hoe lekker rooi is ouma Nerda. Hierdie was ook die eerste dag.
Tannie Chrets was on bestuurder van die backup voertuig. Shame sy moes haar self maar
soms self besig hou

Bybeltoer 2010

Ons het mos weer al 420 km af getrap met die baiesukkels van Carletonville af tot in Bloemfontein. Ek en Navarre die eerste dag nadatn ons al sowat 110km afgetrap het.