Saturday, May 17, 2008

Joanne se doop

Ouma Gerda, Oom Deon en Marijon wens net hier uit die verre
ou Suid Afrika vir Jaap en Yolandi baie geluk met Joannetjie
se groot dag. Baie geluk aan die twee sussietjies ook. Julle
is daren wragies Ouma se pragtigste doggies. Stuur tog 'n foto
sodat ek nog verder kan breg.


Lan en Jaap geniet julle drietjies en dink aan ons, julle is
altyd in ons gebede en ons is erg lief vir julle

No comments: