Wednesday, May 7, 2008

Luzitoland

Ons het soos gewoonlik weer lekker gekuier by Luzito land. Dit is die
jaarlikse Porra skou vir fonds insameling vir spesiale kindertjies.

Ons eet alles wat voorkom en try dus ook samma alles. Die drankie
wat ons drink word Caparinha genoem. Kyk hoe vrolik is almal.

No comments: