Friday, March 18, 2011

Ouma Trui word 81!!!!!

Baie baie geluk liefste Ouma met jou 81ste Wat 'n wonderlike voorreg
om nog my mamma by my te he. Hoop die dag gaan wonderlik wees
met goeie gesondheid die jaar. Baie baie lief vir ma xxxxx