Saturday, May 17, 2008

Die Nuwe Kar


Tannie Marie het saam met my gery om die kar te gaan haal. Nou is ons besig om die

nodige strikke aan die Nuwe Honda Jazz te sit. Marijon het glad nie geweet nie. Dit is

natuurlik haar verjaardag (eers in Nov) Kersfees (2008) en nog ander spesiale dae se

geskenk. Kyk net hoeveel pelle kon hulle inpas

No comments: