Friday, April 8, 2011

Joane verjaar

Baie baie geluk Ouna Nerda se mooiste Poppie Jy is VIER jaar oud. Shoe nou word jy sommer "n groot meisietjie. Ouma is baie lief vir jou en jy moet lekker verjaar, stuur asb vir my fotos van jou jaarsdag, want ekke verlang so na jou.xxxxxxxx

Friday, March 18, 2011

Ouma Trui word 81!!!!!

Baie baie geluk liefste Ouma met jou 81ste Wat 'n wonderlike voorreg
om nog my mamma by my te he. Hoop die dag gaan wonderlik wees
met goeie gesondheid die jaar. Baie baie lief vir ma xxxxx

Sunday, January 30, 2011

Oupa vang 'n stort innie bos He he


Hier eet OUpa Deon lekker aan snacks gedurende die gamedrive. Ons was elke dag eenmaal
inni oggend en eenmaal in die laatmiddag vir 2 ure op "n gamedrive.
Ek en Oupa Deon was mos my Monate, "n wildsplaas so 40 km vanaf Warmbad
Shoe wat 'n belewenis hier stap ekke op na die natuurlike grot waar ons die eerste
aand geeet het.

OUma wat verlang


Hi Jullie Drietjies, Jiggie jong ma julle lyk te sexy met die klere en hare! Ouma

ga sommer vandag weer 'n box stuur. Ek hoop da was darem ietsie vir elkeen,

Ek mis julle so en verlang elke dag. Dink aan ouma as julle met die goete speel

Saturday, January 29, 2011

'n Groot verassing!

Ons is tog so opgewonde oor die groot boks wat al die pad van Suid-Afrika af gekom het!!!

Joanné het sommer eerste die pink hare ge-dêps. Te sexy.
Annika kies toe die blou leer pakkie....
Dila kon nou nog nie op-dress nie, maar almal is vreeslik bly oor al die lekker geskenkies. Baie dankie, ouma Gerda!!!

Tuesday, January 18, 2011

Jaap en Lan se Huweliksherdenking


Baie baie geluk julle twee. Mag die volgende lewensjare vir julle net

vreugde inhou. Julle is twee pragtige mense met drie pragtige

doggies. "n stunning Mamma en "n stunning Pappa. Laat

'n ouma se hart sommer baie warm klop. Lief julle erg erg

xxxxxx