Thursday, July 3, 2008

Swem brilletjies, oe oe oe......

Annika en Joanné het nou die dag Odélia se swem brille uitgegrou. Heel middag daarmee gespeel.




Die drie wou verlede Sondag ook help hout saag en kap. Dit was nog nat buite van die nag se reën, maar hulle het daren hulle 'wet weather gear' aangetrek en elkeen 'n mus op die kop gekry.
Hier speel hulle op pappa se bakkie.


No comments: