Monday, July 21, 2008

Oupa en Ouma by hul huisie

Kyk net hoe brag die ou tannie met haar lappies tafeldoek. Sy kan net nie, stil sit nie
Met 9 vingertjies en al werk die nog dat dit klap
Ouma en Muguette die 19de die oggend voor ons almal na tannie Nita se afskeid toe is.

AG Sus kyk net hoe oud het oumsie en oupie geword. Hulle tuin is nog hul alles.


Oupa geniet dit tog so as ons net na sy tuin wil kyk


No comments: