Tuesday, July 15, 2008

Naweek in Knysna en George


Die aand na ons terug is uit die kaap moes die twee dadelik met oumie se
nuwe seduko jol. Ag tog tannie Delia is nou wee ook in met dit. Oom Neels, Muguette en Odelia, Sus en Arrie en Ekke en Oom D moes almal is twee kamers slaap. Gaste huis was vol en hulle wou Muguette die volgende dag terug val Vasity toe.

dis nou 'n ou wat nie van Halleys hou nie ne!!!!!!


Deon en drie pelle was op so 'n week lange toer van hie tot innie Oos London, Natal, en oos transvaal en we huistoe. Jong het die vier ou ballies


dit nou geniet. Jap kyk net so 'n mooi fiets. Hy ko natuurlik saam



Olns het omtrent innie prawn en al die see kosse in geklim. Hierdie was by die mooiste plekkie in Plet. Ons moes natuurlik die saterdag gaan shop, want sien die winkels was ook en dit het gereen..... Ons het toe maar die





sondag met die kar die wedren roete





gery.






Hierdie is by Vitoria baai. Tannie





Delis was heel gaande (lieries) oor die plekkie en wil net graag hi gaan vakansie hou. Da is mos net so sewe plekkies. Kyk net hoe naby aan die see is die plekkies.







Ek en Tannie Delia was in George en Knysna met die oester fees. Wat 'n fees, ek het my fiets al die pad saam laat vlieg, net om hom/haar weer saterdagaand we terug te pak innie box.













Het net te lekker gekuier. Oom D kon nie saam, toe vra mamma vir tannie Delia, Ag shame













en ons het dit toe so geniet.

No comments: