Saturday, July 26, 2008

Tannie Nita se vertrek na America

Koeks hierdie is my nuutste skepping. ek doen dit op die muur langs die huis by kamer nr 1. tussen ons en die koelies ( tannie sonja se ou huis.) dit hou my uit die kwaad en doen my siel goed. Dit is ongelooflik lekker.


Kyk nou net na die drie susters in verdrukking. Hierdie was op die lughawe so twee ure voordat tannie Nita na Imeeerika gevlieg het. Oom daan gaan nog vir my die ander fotos stuur. Ek het nie my kamera gehad nie en die sellie was pap. kon darem twee fotos neem. Hy het gese hy sal vir my aanstuur. Dan stuur ek hulle dadelik. Oupa en ouma het so gehuil sus. Ek het net weg geloop. Oupi het so verdwaas gelyk. so asof hy nie eintlik weet wat gebeur nie. Ek dink hulle


weet hulle gaan nie weer vir tannie Nita sien nie.


No comments: