Monday, July 21, 2008

Hierdie is ook een van tannie Delia se skilderye, Su het dit vir my gegee, ondat
ek al so baie by haar gekoop het. Ek gaan die een wat ek vir jou gekoop het
by haar omruil en inbetaal vir 'n anne een. Gits ma dis 'n mooie. Ek sal later vir
jou laat weet en fotos stuur. Dis van 'n meisie van agter met raai watte kleur rok?
Verkeerd dis rooi en hoeranja!

No comments: