Thursday, January 14, 2010

Ons nuwe swembad

Jong, Kersvader het eintlik die swembad as 'n vroeë Krismisboks gebring. Die meisiekinders geniet dit baie, al is die water yskoud. Swem tot hulle letterlik blou is van die koue!

1 comment:

Unknown said...

annika klink amper soos 'n rob op die video!!haha - dis te oulik!!!mis julle!