Friday, May 28, 2010

Canopy Tour

Ek en Tannie Chrets het gaan canopy tour in Magoebaskloof. Ons het oor die Letaba rivier
gefoefie . Dit was nogal erg pret. Daar is dertien platforms en jy gly so zig-zag oor die rivier.
die langste gly is so 150 meter lank. Wat wou die twee ou oumas.

1 comment:

Paula said...

Hallo daar, my naam is Paula en het 'n bietjie kom kuier op jou blog. Julle sien nogal kans vir baie .. ek dink nie ek sal dit kan doen nie:)