Wednesday, April 29, 2009


Nog goete by die mark. Ons het egter lekker neute, en peri-peri langs die pad huistoe
gekoop en ook lekker coco nuts. Ons het ook drie broodbome in gesmokkel.

Mark dag

Ek weetie of julle die vrot goete wil eet nie. Ons was een dag by die plaaslike mark. Kyk
net die praws (links) dan die calamari. Die vliee, jig en die lekka reuk. jig jig.
Hierdie dag het ons gaan snorkel, ekke ook. Van die ander wat al die duik kursusse
gedoen het en gereeld gaan duik en ook hierdie dag en ook twee anner dae gaan
duik. Nou wil ek ook die duik kursus doen. Ekke sit heel links.
Hierdie is van die strant se kant geneem. Die water is so warm, mens le en le net daarin. Ons
huis is die derde van die linkerkant af. Jy kan ook sien aan die onderkant is die swembad en
'n resurant. Ons het lekker prawns en calamarie geeet en op die duine gery met die
4x4.

Mosambiek

Sus hierdie foto is geneem vanuit die huis waarin ons gebly het. Kyk net hoe
mooi is dit. Ag ek het so lekker gekuier. Ons het gesels oor ou skooldae, en
weer oor ou skooldae en net gelag, eet gedrink en lekker innie see geswem,
Die water is erg warm, Jy le net da soos 'n ou vrot vel

Ouma se peeers hare


Ek wonne net wie is die met die "pers' hare? waai waai rippa. alma is mal
daoor, net oom Deon se ma niks

Tuesday, April 21, 2009

By Groot Oupa Pieter en Groot Ouma Trui

Ek en Japie, Oupa en Ouma en die drie meisiekinders.

Oupa en Ouma met die drie agter kleinkinders.


Ouma Nerda en Nané.


Sê CHEESE!

Ouma, ma en die drie.

Ouma, Ma en ek.

Ek en Oupa.

Ek en Ouma.


Ek en Baas Jaap.
Stout, stouter en stoutste. :-)

Die drie in Groot Ouma Trui se bad.