Wednesday, April 29, 2009

Mosambiek

Sus hierdie foto is geneem vanuit die huis waarin ons gebly het. Kyk net hoe
mooi is dit. Ag ek het so lekker gekuier. Ons het gesels oor ou skooldae, en
weer oor ou skooldae en net gelag, eet gedrink en lekker innie see geswem,
Die water is erg warm, Jy le net da soos 'n ou vrot vel

No comments: