Wednesday, April 29, 2009

Hierdie dag het ons gaan snorkel, ekke ook. Van die ander wat al die duik kursusse
gedoen het en gereeld gaan duik en ook hierdie dag en ook twee anner dae gaan
duik. Nou wil ek ook die duik kursus doen. Ekke sit heel links.

No comments: