Monday, December 14, 2009

Odélia se partytjie!

Die Garden Party het toe nou maar 'n Garage Party geword, want dit wou kom reën! Maar gelukkig het dit later oopgetrek en kom die kinders lekker buite speel!
Die cupcakes.
Die Koek.
Die verjaarsdag Girl.
Die sussie.
Die ander sussie.
Die geskenke.
Die maatjies.
Die kersies.
Die einde!

1 comment:

Unknown said...

sjoe niggie!!
check dai koek! eks super trots op jou!! jy kan begin geld vra!hehe
ek mis julle vreeslik, wanne kom julle weer bietjie kuier?ek is 'n groot fan van julle blog, kyk weekliks daarna!
leifde
zaz