Tuesday, August 11, 2009

Joanné se eerste dag!

Oppad. Ek en my sussies in die kar.


Ek en my maatjies wat saamry Kindy toe.

Gereed vir my eerste dag by David Henry Kindergarten!
Mamma teken my in. Kia Ora, Joanné. Welkom Joanné!

Liedjies sing op die mat.

Net gou eers my lunch eet.

Ek hou van die glyplank!

En van klim en klouter!

Poegaai na 'n lekker dag. Sommer aan die slaap om die eerste draai.


No comments: