Monday, September 21, 2009

Mamma slaap by Sus

Ek het Vrydag eers by Tannie Ria Foord gaan kuier terwyl sus nog gewerk het. Ons drie het
later gaan eet en toe slaap ek by sus. Hierdie was die Saterdagoggend met ons brekkies, in
Melrose. Dit lyk daar soos 'n klein Itaiaanse dorpie. Two beiutifullie

Oupi se tuin

Kyk net hoe mooi is die orgidee. Ek stuur ook sommer van oupi se clivias
Hi is ekke en Charne daai tyd toe oupi siek was. Check die lang hare. Ek het extentions
ingehad. Net solank as my eie hare, maar net ommie wit streepies te wys.
Ag shame sus ek stuur vir jou 'n foto van oupi toe hy laas innie hospitaal was

Thursday, September 17, 2009

Die mooi ou Kaap

Ons het net hier gebly. Hierdie is van ons voor stoep af geneem Mooi Ne. Dis by
Gordons Baai.

Ek en Tan Chrets in Kaap

Kyk nou na die twee ou tannies. Ag dit was so lekker, ons het net lekker gekuier
en erg baie rooi wyn gedrink.

Ou Sus verjaar

Baie geluk my liefste kind. Ek glo en weet dat die jaar net vreugde
sal inhou. Geniet vir Jaap en die Kids, tyd gaan darem so vinnig.

Sunday, September 6, 2009

BAIE BAIE GELUK LIEFSTE ANNIKA, bAIE DANKIE VIR DIE VIDEO.
DIT WAS SOMMA BAIE SPESIAAL. BAIE LIEFDE OUMA GERDA

Veels geluk Liewe Annika!

Die sussies en die Verjaarsdag girl.


Friday, September 4, 2009

Ons Middelste se Jaardsdag

Baie baie geluk ons liefste Annika. Ons weet sommer jy gaan so 'n lekker party he.
Oupa, ek en Marijon en ho ja Meka en Tinckerbell wens so ons kon ook da wees.

Hoop julle kuier tog so lekker en dink darem so bietjie aan ons ok. Lekker verjaar
skattebolla. Oumi stuur bietjie geldtjies. Koop vir jou 'n mooi dingetjie en dink
aan ons.

Ons mis julle rerig en is baaaaaaaaie lief vir julle almal

Liefdetjies
Ouma Neeeeeerda en oupa Donna en Malijon
xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx