Friday, March 20, 2009

Die dag voor die groot vliegery.

Die drie meisiekinders in die hotel waar ons Woensdag oornag het se bad.

Hulle het sommer in hulle "vliegklere" geslaap, want ons moes weer 2 uur Donderdag oggend opstaan om 3 uur by die lughawe te wees.

So 02:30 by die middernag ontbyt tafel.

Op die lughawe besig om in te weeg.

Ons boarding passes gekry en wag net die laaste paar minute voor ons kan opklim.

Wednesday, March 11, 2009

Hier kom ons!

Ok julle, ons is nou in die lug. Ons sien julle vanmiddag. Lief vir julle.