Hierdie is die twee ou getroudes. Ons het saam met hulle, haar mamma-hulle en TanHeriette hulle gaan eet die saterdagaand na hulle getroud is die woensdag. Sy groei nou
lekker erg. Shame die ou scan van die baba is rerig nou se dae te oulik. Kyk oppie facebook.
Jy kan tot duidelik die ou gesiggie sien. Hulle het laas week in 'n nuwe plekkie ingetrek.
Nogal oulik.
No comments:
Post a Comment