Ons is tog so opgewonde oor die groot boks wat al die pad van Suid-Afrika af gekom het!!!


Joanné het sommer eerste die pink hare ge-dêps. Te sexy.

Annika kies toe die blou leer pakkie....

Dila kon nou nog nie op-dress nie, maar almal is vreeslik bly oor al die lekker geskenkies. Baie dankie, ouma Gerda!!!
No comments:
Post a Comment