Japie gaan nou al voor 6 in die oggende uit. So ek moes die 3 meisiekinders vroeg wakker maak vir Pappa Japie se verjaarsdag. Odélia vryf nog slaap uit die oë en Joanné sê haar "hale is koekelasies, mamma."
Annika wys vir pappa sy nuwe sokkies.
"Kyk jou kaartjie, pappa!"
Die eindproduk van 'n dag se harde werk. Als met die hand gemaak, truffels en al!
baie jare spaar!"
XXXXX
No comments:
Post a Comment