Donna ons slush puppies. Odelia jy en jou twee sussies moet julle ma reg maak vir 'n lekka
bederf hier by ons. Meka se sy is reg vir 'n swem en Oupa se hy sal sorg dat die swimming
pool lekker warm is. Marijon sal die kommertaar lewer met haar sagte stemmetjie en Oumsie
sal sorg vir die maagies.
No comments:
Post a Comment