Ons drie is erg opgewonde oor die see!
Pappa bring die boogie boards en die graaf.
Van die huisie se gras af kan ek die spul lekker lê en dophou.
Pappa Japie vang 'n ruskansei op die lang wit strand.
Tyd vir sandkastele bou.
"Dit lekke by die lee, mamma!"
Darem tyd vir 'n ou soentjie vir my beste mamma so tussen die sand deur.
Ousus help om die sand van "Nané af te hose" na ure op die strand.
"Ek sal die leader wees, pappa. Ons moet eers vir die karre oppas. Dan kan ons gaan ice cream koop."
I scream, you scream, they all scream for ice cream!


