Nog goete by die mark. Ons het egter lekker neute, en peri-peri langs die pad huistoe gekoop en ook lekker coco nuts. Ons het ook drie broodbome in gesmokkel.
Ek weetie of julle die vrot goete wil eet nie. Ons was een dag by die plaaslike mark. Kyk net die praws (links) dan die calamari. Die vliee, jig en die lekka reuk. jig jig.
Hierdie dag het ons gaan snorkel, ekke ook. Van die ander wat al die duik kursusse gedoen het en gereeld gaan duik en ook hierdie dag en ook twee anner dae gaan duik. Nou wil ek ook die duik kursus doen. Ekke sit heel links.
Hierdie is van die strant se kant geneem. Die water is so warm, mens le en le net daarin. Ons huis is die derde van die linkerkant af. Jy kan ook sien aan die onderkant is die swembad en 'n resurant. Ons het lekker prawns en calamarie geeet en op die duine gery met die 4x4.
Sus hierdie foto is geneem vanuit die huis waarin ons gebly het. Kyk net hoe mooi is dit. Ag ek het so lekker gekuier. Ons het gesels oor ou skooldae, en weer oor ou skooldae en net gelag, eet gedrink en lekker innie see geswem, Die water is erg warm, Jy le net da soos 'n ou vrot vel