Die drie meisiekinders in die hotel waar ons Woensdag oornag het se bad.

Hulle het sommer in hulle "vliegklere" geslaap, want ons moes weer 2 uur Donderdag oggend opstaan om 3 uur by die lughawe te wees.

So 02:30 by die middernag ontbyt tafel.

Op die lughawe besig om in te weeg.

Ons boarding passes gekry en wag net die laaste paar minute voor ons kan opklim.